Ons verskaf opwindende Oranjerivier Vlotvaartreise
Hierdie avonture is idiaal geskik vir enkeles, paartjies, families, groepe vriende, korporatiewe spanne, groepe leerlinge, groepe studente, of enigiemand met ‘n sin van avontuurlustigheid!
​
Plekke op die reise is beperk, so maak vandag nog ‘n plan om aan te sluit by een van die avonture, want môre kan dalk te laat wees!
Hoe ons avontuur beplan word
Dag 1 – Meld by Witfontein Game Lodge aan teen 15:00 nm en oornag daar
​
Dag 2 – Na ontbyt is daar ‘n veiligheidssessie en dan begin die Vlotvaart! Daar is ‘n breek vir middagete en sodra ons die kampeerplek laatmiddag bereik, kan jy ontspan! Na aandete is daar ‘n vuurtjie vir geselligheid en dan kan jy onder die sterre gaan slaap.
​
Dag 3 – Meer van dieselfe.
​
Dag 4 – Na ontbyt roei almal tot omtrent so 13:00 nm, en word dan uitgehaal. Jy word dan terug na Witfontein Game Lodge toe vervoer. Aandete sal later bedien word en dan spandeer jy die laaste aand by die basiskamp.
​
Dag 5 – Na ontbyt, vertrek almal huistoe.